Die konstitusionele hof se benadering is gevolglik baie formalisties en ’n teoretisering oor sy mandaat wat nie deur die teks van die Grondwet ondersteun word nie, is volgens Roux onwaarskynlik.91 Waar Issacharoff aanvoer dat dit in ’n dominante-party-staat soos Suid-Afrika nodig is dat die howe aktief ingryp in die land se politieke situasie en dit dan regverdig as deel van die howe se konstitusionele mandaat, sal so ’n ingryping, in die lig van Suid-Afrika se formalistiese regskultuur, in die teks en struktuur van die Grondwet gefundeer moet wees.92 Die implikasie van hierdie beskouing is dat dit waarskynlik nie gepas sal wees om die basiese-struktuur-leerstuk in Suid-Afrika aan te neem nie, omdat dit eenvoudig nie op een lyn sal wees met die grondwetlike teks wat vir wysigings van selfs die skeppingsbepalings voorsiening maak nie. In die ander gevalle het die senaat wel In vertraginglhersieningsfunksie indien met die eerste kamer verskil word, maar 'n voorstel van die senaat kan teoreties in Ingesamentlike sitting nie uiteindelik die botoon voer nie. ’n Uitbreiding van die mandaat van die regsprekende gesag, wat geregverdig word met verwysing na bestaande regsbeginsels, sal beteken dat die konstitusionele hof ’n aansienlik wyer grondslag sal hê waarop sy inmenging by prosedureel korrekte maar ondemokratiese wysigings regverdig kan word. In die gevalle waar die hofsake wel oor hierdie kwessies handel, is die hof geneig om die rasionaliteitstoets toe te pas met verwysing na die belang van die skeiding van magte as ’n sentrale grondwetlike beginsel. Samuel Issacharoff71 voer met verwysing na die UDM-uitspraak aan dat die Indiese benadering die konstitusionele hof ’n strukturele meganisme kan bied om die effek van die wysiging aangaande oorlopery te evalueer. 3. Die teks van die Grondwet en die model van die skeiding van magte wat deur die konstitusionele hof ontwikkel is, laat nie werklik ruimte vir die howe om hul magte so uit te brei dat dit ’n inmenging met ’n prosedureel korrekte wysiging veroorloof nie. In Maldonado (red.) Constitutionalism of the global south: The activist tribunals of India, South Africa, and Columbia. Teen die agtergrond van hierdie bespreking is dit nou nodig om te oorweeg of daar ruimte in Suid-Afrika vir die aanvaarding van die leerstuk is. Stel my in kennis indien nuwe kommentaar bygevoeg word. Unconstitutional constitutional amendments. Dit was ’n direkte aanval op die hoogste hof van Indië wat in 1973 op die spits gedryf is met die formulering van die basiese-struktuur-leerstuk in Kesavananda Bharti v Union of India.10 Die hoogste hof verwerp die uitspraak in Golak en die meerderheid bevind dat die fundamentele regte wel gewysig mag word. Dit vereis dat enige wysiging van hierdie twee artikels moet geskied by wyse van ’n wetsontwerp wat deur minstens 75% van die Nasionale Vergadering en ses van die nege provinsies in die Nasionale Raad van Provinsies goedgekeur is. Die aanwending van die leerstuk het voor- en nadele. Hoewel hierdie model waarskynlik die mees buigsame en reaktiewe manier is om op die uitdagings van grondwetwysigings te reageer, is daar wel sekere waardes wat reeds van meet af beskou kan word as sentraal tot so ’n potensiële leerstuk in Suid-Afrika. 2007. In Kesavananda het die hof egter reeds geregtelike hersiening, demokrasie, federalisme, die sekulêre karakter van die staat, die skeiding van magte en sekere fundamentele regte, soos vryheid en gelykheid, as behorende tot die leerstuk geïdentifiseer. Algemene funksies van Nasionale Tesourie en provinsiale tesourieë ... 37. Handleiding deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor die manier waarop die … Dit het, in stryd met grondwetlike beginsel XV, nie voorsiening gemaak vir spesiale prosedures en meerderhede by die wysiging van die Grondwet nie. Met betrekking tot die inhoud van die leerstuk stel hy voor dat dit die uitdaging van elke hof gaan wees om ’n konteks-spesifieke weergawe van die leerstuk te ontwikkel wat die demokratiese kultuur van die land weerspieël.81 Eerder as om uit die staanspoor sekere waardes as fundamenteel te identifiseer, laat die leerstuk howe toe om met verloop van tyd die basiese struktuur vas te stel.82 Dit is die wyse waarop die leerstuk in Indië ontwikkel het, met sekere fundamentele regte wat eers later bygevoeg is as behorende tot die basiese struktuur van die Indiese Grondwet.
Abandoned School In Dallas, The Qur'an Ks1, Chocolate Orange Flapjacks, Naedo Track Intl Absa Card, New Mobile Homes For Sale Alberta, Skyrim Xbox One Differences,